Hanli Malan
Graag wil ek net vir jou nogmaals dankie sĂȘ vir jou moeite met Daniel se Sjokolade Koek.
O my word!!! Dit was divine!!! Ons het behoorlik ons vingers afgelek en smul nog sedert Saterdagaand nog heeltyd daaraan!!!
Baie dankie!! Die koek was die cherry oppie koek om die aand van celebrate behoorlik mee af te sluit!
